ROOIBAARD SOUSE GROEN TRUI
ROOIBAARD SOUSE GROEN TRUI
  • Load image into Gallery viewer, ROOIBAARD SOUSE GROEN TRUI
  • Load image into Gallery viewer, ROOIBAARD SOUSE GROEN TRUI

ROOIBAARD SOUSE GROEN TRUI

Regular price
R 90.00
Sale price
R 90.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Tax included.

GROEN TRUI

Die sous gaan jou meer hoendervleis gee as Joel se 1995 drop goal. Werk dit maar in op jou maandelikse begroting, want jy sal nie meer sonder Rooibaard sous kan lewe nie!

Steek ‘n vuurtjie aan, gooi ’n trippel Riekie Louw, trap ‘n hoender plat, sit sy lyfie in ‘n Groen Trui Sousie en luister bietjie na Oom Leon se “Pretty Kabousie”.

Hierdie sal ‘n Vaaldam Kurper en selfs jou eks-vrou se kos laat lekker smaak.